Byeenkomste


EG Vrouekamp 2025
Die EG Kerk nooi alle vroue uit na ’n spesiale naweek van geestelike vernuwing, rus en samesyn by Ciara Lodge. Hierdie kamp is die perfekte geleentheid om weg te breek van die alledaagse en weer stil te word voor die Here.

Pinksterdienste
Ons nooi jou hartlik uit na ’n reeks Pinksterdienste wat vanaf Sondag tot Woensdag by die kerk plaasvind. Hierdie is ’n besondere tyd van herlewing, aanbidding en verdieping in die werking van die Heilige Gees.

M&M's Drive Thru
Ons M&M's Vrouebediening nooi jou hartlik uit na ’n heerlike Burger Drive-Thru by die kerk! Kom ondersteun ’n goeie saak en geniet ’n smaaklike ete.

Hemelvaartsdiens
Sluit by ons aan vir ’n besondere Hemelvaartsdiens waar ons die hemelvaart van Jesus Christus herdenk — ’n teken van hoop en die vervulling van God se belofte.


M&M’s Damesoggend
U word hartlik uitgenooi na ‘n damesoggend aangebied deur die M&M’s. ‘n Heerlike koffiekuier in wyksverband.