Kontak Ons

Gemeenteleraar: Ds. Johan Besselaar (+27) 82 555 1592

Pastorale berader: Dr. Gerrit Snyman (+27) 82 826 0242

 

Word deel van die gemeente

So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God, gebou op die fondament van die apostels en profete, terwyl Jesus Christus self die hoeksteen is, in wie die hele gebou, goed saamgevoeg, verrys tot 'n heilige tempel in die Here, in wie julle ook saam opgebou word tot 'n woning van God in die Gees.

- Efesiers 2:19-22