

Geloof is nie staties nie - dit kan en moet ontwikkel word, maar hoe?

God ondersoek voortdurend ons lewens, terwyl selfondersoek netso belangrik is.

Jesus se versoeking in die woestyn help ons om versoekings beter te verstaan en te hanteer.




Ons kyk na 5 tekens van geestelike lewe na weergeboorte - 1 Joh

Hierdie is finale boodskap in reeks oor God se verstommende vergifnis.

Vergifnis het gevolge vir die een wat dit as geskenk ontvang.

Vergifnis het `n geweldige impak op die berouvolle sondaar - dit verander alles.

Genade en straf ontmoet mekaar aan die Kruis - kwytskelding en restorasie volg.

Vergifnis het 2 dinge ten doel nl. totale kwytskelding en volkome restorasie.

God se vergifnis is iets besonders, stem ons tot ootmoed en verbystering.

Jesus se absolute uitspraak "Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe" openbaar dit wat slegs aan Hom behoort - vgl Joh 16:14

Waarskuwing aan elke Kerkganger - Ds Gerrit Snyman

Die rol wat die Heilige Gees inneem om Jesus te verheerlik - en ons "common union" met Hom.

"Dogs have masters ; Cats have staff" - Les: Dit gaan nie oor my nie, maar alles oor Hom. (Boodskap 4)

"Dogs have masters; Cats have staff" - Les: Dit gaan nie oor my nie, maar alles oor Hom. (Boodskap 3)

"Dogs have masters ; Cats have staff" - Les: Dit gaan nie oor my nie, maar alles oor Hom. (Boodskap 2)

"Dogs have masters ; Cats have staff" - Les: Dit gaan nie oor my nie, maar alles oor Hom. (Boodskap 1)

Sonder die Hemelvaart sou ons ook sonder talle ander voordele wees.

Deel 3 van reeks Jesus kom van vêr af - `n vervulling van die manna wat God in die woestyn gestuur het.

Deel 2 van reeks "Jesus kom van ver af " - Hy vervul al die OT verwysings.

Jesus praat in Lukas 24 van Moses, die Skrifte, profete wat na Hom verwys het - waar kry ons dit in die Ou testament?

Jesus het na Sy opstanding aan talle mense verskyn en eenvoudige opdragte gegee wat steeds vandag geld vir elkeen van ons.

Jesus het Sy laaste Pasga bygewoon om dit te vervul as die Lam van God

Daar is talle vrae en wanpersepsies oor die hemel - belangrikste vraag is egter, hoe kom ons daar?

30 Jaar in die bediening met God se hulp - Ds Johan Besselaar

Die Evangelie gee mense hoop - dit is waarvoor Jesus gekom het - Jes 61 is vervul - Jesus het dit aangehaal in Lukas 4


Die goeie nuus is dat Jesus werklike Hoop in die wêreld gebring het.

Bybelse antwoorde vir uitbranding, wanhoop en neerslagtigheid - dr Anton Kleingeld

Bybelse voorbeelde van uitbranding, wanhoop en neerslagtigheid - dr Anton Kleingeld



Baie mense se hoop is eintlik maar blote wensdenkery - God alleen gee ware Hoop.

Daniël is `n voorbeeld van standvastigheid en getrouheid, van ` jong seun tot in sy gryse ouderdom.

