🍔 Burger Drive-Thru by die Kerk! 🍔 Ons M&M's Vrouebediening nooi jou hartlik uit na ’n heerlike Burger Drive-Thru by die kerk! Kom ondersteun ’n goeie saak en geniet ’n smaaklike ete.
Bestel nou – moenie wag nie! Om te verseker dat ons genoeg bestanddele het en dat jou bestelling gereed is, moedig ons jou aan om so gou moontlik te bestel.
💬 Bestellings & Navrae: Annette Besselaar
Almal welkom – bring jou gesin, vriende en groot eetlus saam! Jou ondersteuning maak ’n verskil.