Back to All Events

Pinksterdienste


Ons nooi jou hartlik uit na ’n reeks Pinksterdienste wat vanaf Sondag tot Woensdag by die kerk plaasvind. Hierdie is ’n besondere tyd van herlewing, aanbidding en verdieping in die werking van die Heilige Gees.

Elke aand bring ’n geleentheid om nader aan God te beweeg, saam met ander gelowiges te aanbid, en geestelik toegerus te word vir die pad vorentoe.

Kom met ’n verwagting – laat Pinkster jou hart aanraak en jou geloof vernuwe!

Previous
Previous
May 30

M&M's Drive Thru

Next
Next
October 4

EG Jeug Kamp 2025