Pinkster reeks: Kat- en hondteologie - Boodskap 4
Hiermee`n praktiese uitbeelding van heiligmaking, van `n selfgesentreerde "kathart" tot "hondehart", gefokus op Jesus.
"Dogs have masters ; Cats have staff" - Les: Dit gaan nie oor my nie, maar alles oor Hom. Gebaseer op waarneming van die algemene gedrag van katte en honde – (nie wetenskaplike navorsing) en gebruik om `n geestelike toepassing te maak op `n tendens wat ons dikwels by Christene vind – oor wie of wat gaan dit eintlik?
Previous
Hemelvaart - Die onmisbare skakel tussen Jesus se 1e en 2e koms
Next