ONS VERKONDIG CHRISTUS
GEKRUISIG, OPGESTAAN EN WAT WEER KOM
- 1 Korinthiers 1:23
KOM BELEEF HOM IN LOFPRYSING. KOM LEER HOM KEN UIT SY WOORD. VOLG HOM IN SY LIEFDE. VERKONDIG HOM AAN DIE WÊRELD.
Ons Fokus
Want net soos die liggaam een is en baie lede het, en al die lede van die een liggaam, al is hulle baie, een liggaam is, so ook Christus.
- 1 Korinthiërs 12:12 1953 vertaling
MEER INLIGTING
LERAAR: DS JOHAN BESSELAAR
BYEENKOMSTE: SONDAE
EREDIENS: 09:00
KINDERKERK: 09:00
BYBELSKOOL: 18:00
KLEINGROEPE:
DINSDAE OM 19:00
WOENSDAE OM 09:30 (VROUE)
Voltooi vorm vir meer inligting
Gedagte vir die week
Feit dat God so eenvoudig kan, wil en sal vergewe beteken nie dat God nie sonde ernstig opneem nie, MAAR dat Hy die dood van Sy SEUN hoër ag as sonde – die offer oortref die oortreding ! Genade en vergifnis oortref altyd enige oortreding. Dit gee hoop en sekerheid.
Bring gerus iemand saam!
Ons is groot genoeg om jou te akkomodeer, maar klein genoeg om jou te waardeer.